Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Bloemfontein Kontrak : Permanente Sektor : Meganisasie Sluitingsdatum : Woensdag, 16 September 2026 Kern doel van die pos: Herstel van Landboutoerusting. Minimum vereistes: Graad 12;Gekwalifiseerde Doen Aansoek Kern Doel Van Die Pos Herstel van Landboutoerusting. Minimum Vereistes Graad 12; Gekwalifiseerde trekkerwerktuigkundige met 3-5 jaar ondervinding; Geldige rybewys. Vaardighede Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig …