Social Media Content Creator
Werfnet
North Johannesburg, JohannesburgOn-siteFull-timeR240 000–R300 000 p/a (estimated)
Sosiale Media Inhoudskeppper | Social Media Content Creator Ligging: Riversands, Johannesburg Salaris: R20 000 – R25 000 per maand, afhangende van ervaring Oor die Rol Ons is op soek na ’n kreatiewe, visueel sterk en selfgedrewe Sosiale Media Inhoudskepper om verantwoordelikheid te neem vir die konseptualisering en produksie van hoëgehalte sosiale media-inhoud en veldtogte. Die suksesvolle kandidaat sal nou saamwerk met die stigters en binne die gevestigde visuele identiteit van die handelsmerk…