Senior Rekenmeester / Finansiële Bestuurder
Werfnet
Pretoria, TshwaneOn-siteFull-time
Senior Rekenmeester / Finansiële Bestuurder Ons werf tans namens ons kliënt vir ’n sterk, praktiese en hoogs ervare Senior Rekenmeester / Finansiële Bestuurder vir ’n sleutelrol binne ’n gevestigde besigheid met verskeie maatskappye/entiteite. Hierdie geleentheid is geskik vir ’n kandidaat wat gemaklik is om volle verantwoordelikheid vir die rekeningkundige en finansiële funksie te aanvaar, met minimale toesig, en wat oor die senioriteit, tegniese diepte en bestuursvermoë beskik om ’n finansiël…