Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier. Minimum Vereistes: Graad 12; 3 Jaar toepaslike ondervinding; Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig; Graan graderings kursusse voltooi; Ondervinding in voedselveiligheid voordelig; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Goeie interp…