Sales Consultant / Verkoopskonsultant
Werfnet
Pretoria, TshwaneOn-siteFull-timeR120 000 p/a (estimated)
Verkoopskonsultant | Sales Consultant Ligging: Mooikloof, Pretoria Salaris: R10 000 Cost to Company Oor die Rol Ons is op soek na ’n gemotiveerde en kliëntgefokusde Verkoopskonsultant om by ’n gevestigde onderneming in Mooikloof, Pretoria aan te sluit. Die ideale kandidaat beskik oor kennis van hardeware en boumateriaal , is gemaklik met kliënte en het ’n sterk belangstelling in verkope. Jy sal verantwoordelik wees vir die ondersteuning van kliënte, produkadvies en die bevordering van verkope d…