Logistieke Koördineerder
Ayanda Mbanga Communications
Western Cape, South AfricaOn-siteFull-time
LOGISTIEKE KOÖRDINEERDER Ceres Koelkamers, geleë in die Schoonvlei industriële gebied, is op soek na n energieke, dinamiese persoon vir bogemelde pos. VEREISTES: Detail-georiënteerd Basiese tegniese vaardighede en belangstelling Moet onafhanklik kan werk,opdragte kan uitvoer en proaktief wees Moet bereid wees om oortyd en naweke te werk Uitstekende kommunikasievaardighede Moet akkuraat en effektief onder druk kan werk Moet goed in n span funksioneer Sterk rekenaarvaardighede Eie vervoer Kode 8-…