Landskaperings Toesighouer met Kode 10 Bestuurslisensie
Unlisted company
Somerset West, Cape Town RegionOn-siteFull-time
VAKATURE: LANDSKAPERING TOESIGHOUER / SPANLEIERSomerset-WesOns is op soek na ’n verantwoordelike, selfgemotiveerde persoon met ’n passie vir landskapering om by ons span aan te sluit.Die suksesvolle kandidaat sal betrokke wees by landskaperingsprojekte, tuinonderhoud en die bestuur en toesig van personeel op verskeie onderhoudskontrakte.Vereistes Geldige Kode 10-bestuurslisensie Moet Afrikaans goed magtig wees ’n Passie vir landskapering en buitelugwerk Vermoë om personeel te bestuur, lei en to…