Junior Boedelberedderaar/ Junior Deceased Estate Administrator
Werfnet
Centurion, TshwaneOn-siteFull-timeR180 000–R240 000 p/a (estimated)
Posbenaming: Junior Boedelberedderaar/ Junior Deceased Estate Administrator Ligging: Hoewes, Centurion Werksomgewing: Kantoor-gebaseer Oorsig ’n Professionele fiduciêre praktyk in Centurion is op soek na ’n Junior Boedelberedderaar met ’n belangstelling in fiduciêre reg en administrasie. Die fokus van die rol sal wees op bestorwe boedels, trusts, testamente en boedelbeplanning . Die ideale kandidaat moet akkuraat, sistematies en professioneel wees, met goeie skriftelike en administratiewe vaard…