Gekwalifiseerde Verpleegster / Qualified Nurse
Werfnet
Vereeniging, EmfuleniOn-siteFull-timeR180 000 p/a (estimated)
GEKWALIFISEERDE VERPLEEGSTER / QUALIFIED NURSE Ouetehuis / Aged Care Facility Ligging: Vereeniging, Gauteng Salaris: R15 000 CTC per maand OORSIG Ons is op soek na ’n gekwalifiseerde en geregistreerde verpleegster om by ’n gevestigde ouetehuis in Vereeniging aan te sluit. Die ideale kandidaat moet passievol wees oor die versorging van bejaarde inwoners, goeie verpleegkundige sorg kan lewer en gemaklik wees om in ’n ouetehuisomgewing en volgens 12-uur skofte te werk. Die rol fokus op basiese ver…