Gegradueerde Finansies / Graduate Finance
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Free State, South AfricaOn-siteContract
Uitstekende loopbaangeleentheid OVK Finansies in Ladybrand is op soek na n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat om by die OVK landboufamilie aan te sluit. Kern doel van die pos: n Twee jaar gegradueerde program (24 maande) waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in die Finansies afdeling. Minimum Vereistes: n BCom Rekeningkunde graad; Geldige rybewys. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syferv…