Fitter and Turner
Werfnet
Pretoria, TshwaneOn-siteFull-timeR300 000–R360 000 p/a (estimated)
Fitter & Turner / Passer en Draaier ’n Gevestigde maatskappy is op soek na ’n ervare Passer en Draaier om by hul span aan te sluit. Die ideale kandidaat moet oor ’n erkende ambagskwalifikasie beskik, sterk tegniese en meganiese vaardighede hê, en praktiese ondervinding met industriële masjinerie hê. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die instandhouding, opstel, verstelling en behoorlike werking van verskeie masjiene. Die rol vereis iemand wat tegnies sterk, prakties ingestel…