Finansiële Administrateur ( Financial Administrator) Posbenaming: Finansiële Administrateur Ligging: Wes-Kaap Hermanus Pos Tipe: Permanent Werksomgewing: Kantoor-gebaseer Oorsig Ons kliënt is op soek na 'n ervare en akkurate Finansiële Administrateur met eiendomsbestuurervaring om 'n portefeulje van kliënte te bestuur en te verseker dat alle finansiële administrasie akkuraat en betyds afgehandel word. Die ideale kandidaat moet oor 'n goeie begrip van eiendomsbestuur, finansiële administrasie en…