Plaas buite Paarl / Suider-Paarl Ons benodig ’n ervare, allround werktuigkundige/meganikus wat onmiddellik beskikbaar is. Vereistes: Die kandidaat moet ’n allrounder wees en goeie ondervinding hê met plaasimplemente en landboumasjinerie. Ondervinding met die volgende sal verkieslik wees: Vragmotors Bakkies Trekkers Motors ️ Vurkhysers (forklifts) Waterpompe ⚙️ Plaasimplemente ⭐ Dit sal in jou guns tel indien jy: Sober gewoontes het Energiek en hardwerkend is Betroubaar en verantwoo…