Cashier / Kassier
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Free State, South AfricaOn-siteFull-time
Kern doel van die pos: Deurlopend flinke, effektiewe, vriendelike en korrekte dienslewering aan kliënte. Vereistes: Graad 12; 1-2 jaar ondervinding as kassier; Basiese kennis van landbouprodukte sal tot voordeel wees. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Menseverhoudings; Organisatoriese vermoëns; Verkoopsvaardighede; Syfervaardig; Administrasie Verantwoordelikhede: Bevorder markaandeel deur goeie kliëntediens; Kontanthanterin…