Bestuurder: Graan / Manager: Grain
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Bloemfontein, MangaungOn-siteFull-time
Kern doel van die pos: Verseker die volhoubare winsgewende en effektiewe bestuur van OVK se graanafdeling. Minimum Vereistes: Toepaslike B-graad of Diploma in Landbou; 5 jaar bestuursondervinding; 10 jaar ondervinding in die graanbedryf sal ‘n aanbeveling wees; Safex verhandeling sertifikaat sal ‘n aanbeveling wees. Vaardighede: Goeie begrip en kennis van graanverhandeling en werking van termynmarkte; Bestuurstate analiseer; Onderhandeling-vaardighede; Goeie rekenaarvaardighede; Goeie analities…