Administratiewe Klerk / Administrative Clerk
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Northern Cape, South AfricaOn-siteFull-time
Kern doel van die pos: Uitvoering van algemene administrasie in meganisasie tak. Minimum Vereistes: Graad 12; 1-2 jaar administratiewe ondervinding; Bestuurslisensie sal as aanbeveling dien; Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig; Goeie interpersoonlike en konflik hanterings- vaardighede; Goeie organisasie en prioritiserings- vermoe; Tydsbestuur; Goeie telefoon etiket. Verantwoordelikhede : Hantering van administrasie rondom werkswinkels; Han…