Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Graan afdeling. Finansiële ontleding en rapportering. Rekenkundige verantwoording. Interne en eksterne oudit verantwoordelikhede. Minimum Vereistes: Graad 12; Graad in Rekeningkunde met voltooide klerkskap; 3-5 jaar ondervinding in finansiële rapportering in ‘n graan omgewing sal voordelig wees; Kennis van die werking en finansiële rapportering van finansiële instrumente sal voordelig wees; Geldige …